• Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse
  • More
    • Tuisblad
    • Bid saam met die Pous
    • Kerkleraars
    • Bronmateriaalskatkis
    • Christelike Eenheid
    • Devosies & Gebede
    • Pous Leo XIV
    • Die Skeppingseisoen
    • Parogiebediening
    • Seisoene & Feeste
    • Die Liturgiesejaar
    • Beskikbaar
    • Musiek & Gesang
    • Bladmusiek - Liedere I
    • Bladmusiek - Liedere II
    • Bladmusiek - Sangmisse
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out


Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

SEISOENE & FEESTE TYDENS DIE KERKJAAR

Sedert die tyd van die Mosaïese wet het die Volk van God vaste feeste gehou (wat met Pasga begin) om 

  1. die verstommende optrede van die Verlosser God te herdenk, 
  2. Hom daarvoor te dank, 
  3. hulle herinneringe blywend te hou en 
  4. nuwe geslagte te leer om hul gedrag daaraan gelykvormig te maak. 


In die tyd van die Kerk, tussen die Pasga van Christus (wat reeds eens en vir altyd volbring is) en die voleinding daarvan in die koninkryk van God, is die Liturgie wat op vaste dae gevier word, ‘n blywende indruk ten opsigte van die nuutheid van die verborgenheid van Christus. (KKK 1164)


Meer feeste d.w.s. Hoogfeeste of Plegtighede asook Feeste en Liturgiese Seisoene vanuit die liturgiese kalender sal byvoeg word (gelys volgens die datum van die viering), soos en wanneer beskikbaar. Herdenkings en Opsionele Herdenkings sal nie gelys word nie, alhoewel die Afdeling vir die Heiliges die meeste van die Herdenkings sal bevat.


Die wat reeds beskikbaar is, word as 'n SPESIALE BLAD aangedui.

SEISOENE & FEESTE TYDENS DIE KERKJAAR

ADENT

(Die 1ste Sondag ná Christus Koning en die begin van die nuwe Liturgiese Kerkjaar)


'N SPESIALE AFDELING

DIE GEBOORTE VAN
ONSE HERE, JESUS CHRISTUS

(25 Desember)

'N SPESIALE AFDELING

ST JOHANNES, APOSTEL & EVANGELIS

(27 Desember)



DIE HEILIGE FAMILIE

(Die Sondag ná Kersfees)

MARIA, MOEDER VAN GOD

(1 Januarie)

EPIFANIE

(Verskuifbare Fees, 6 Januarie of die 1ste Sondag ná 1 Januarie)

DIE DOOP VAN DIE HERE

(Verskuifbare Fees, die 1ste Sondag na 6 Januarie en indien Epifanie op dié Sondag gevier word, die Maandag direk daarna)

DIE BEKERING VAN ST. PAULUS

(25 Januarie)

DIE VOORSTELLING VAN DIE HERE

(2 Februarie)

DIE STOEL VAN ST PETRUS

(22 Februarie)

ST JOSEF, EGGENOOT VAN MARIA

(19 Maart)

DIE AANKONDIGING VAN DIE HERE

(25 Maart)


'n SPESIALE AFDELING

DIE VASTYD
(Die Vastyd begin met die viering van Aswoensdag)

'n Spesiale Afdeling

GOEIE- OFTEWEL HEILIGE WEEK

PAASFEES & -SEISOEN

GODDELIKE BARMHARTIGHEIDSONDAG

(Die Sondag ná Paassondag oftewel die Tweede Sondag van Pase)

ST MARKUS, DIE EVANGELIS

(25 April)

ST JOSEF, DIE WERKER

(1 Mei)

ST FILIPPUS & ST JAKOBUS, APOSTELS

(3 Mei)


ST MATTIAS, DIE APOSTEL

(14 Mei)

DIE HEMELVAART VAN
ONSE HERE, JESUS CHRISTUS

(Verskuifbare Fees , Hemelvaartdag word tradisioneel op 'n Donderdag, die 40ste dag van Pase gevier. Waar die viering na die Sondag na Hemelvaartdag verskuif word, word daar na Hemelvaartsondag verwys.)


'n Spesiale Afdeling

PINKSTERFEES

(Verskuifbare Fees, afhangend van die datum van Paasfees, word Pinksterfees op die 50ste dag na Paasfees, oftewel die Sewende Sondag van Pase gevier.)

MARIA-BESOEK

(31 Mei)


MARIA, MOEDER VAN DIE KERK

(Verskuifbare Fees, word sedert 2018 op die Maandag ná Pinksterfees gevier)

DRIE-EENHEIDSONDAG

(Verskuifbare Fees, die Sondag ná Pinksterfees)


JESUS CHRISTUS, EWIGE HOËPRIESTER

(Verskuifbare Fees, die Donderdag ná Pinksterfees, 'n week voor die gebruiklike viering van Corpus Christi)

CORPUS CHRISTI

(Verskuifbare Fees, plaaslik gewoonlik
die Sondag ná Drie-eenheidsondag.)

DIE ALLERHEILIGE HART VAN 

ONSE HERE, JESUS CHRISTUS

(Die 1ste Vrydag na Corpus Christi)

'n Spesiale Afdeling

DIE ONBEVLEKTE HART VAN MARIA

(Die Saterdag direk ná die Allerheilige Hart van Jesus)

DIE GEBOORTE VAN JOHANNES DIE DOPER

(24 Junie)


ST PETRUS & ST PAULUS, APOSTELS

(29 Julie)

'n Spesiale Afdeling

ST THOMAS, DIE APOSTEL
(3 Julie)

ONSE LIEWE VROU VAN
DIE BERG KARMEL

(16 Julie)

'n Spesiale Afdeling

ST MARIA MAGDALENA, DISSIPEL VAN JESUS

(22 Julie)

'n Spesiale Afdeling

ST JAKOBUS, DIE MEERDERE, APOSTEL

(25 Julie)

'n Spesiale Afdeling

DIE GEDAANTEVERWISSELING VAN ONSE HERE, JESUS CHRISTUS

(6 Augustus - Verskuifbare Fees, wat plaaslik op die 1ste Sondag na 6 Augustus gevier word)

'n Spesiale Afdeling

ST LOURENS, DIAKEN

(10 Augustus)


'n Spesiale Afdeling

MARIA-TENHEMELOPNEMING

(15 Augustus - Verskuifbare Fees, wat plaaslik op die 1ste Sondag na 15 Augustus gevier word)

'n Spesiale Afdeling

MARIA-KONINGIN

(22 Augustus)


'n Spesiale Afdeling

ST BARTOLOMEUS, DIE APOSTEL

(24 Augustus)

MARIA-GEBOORTE
(8 September)

'n Spesiale Afdeling

DIE KRUISVERHEFFING

(14 September)

'n Spesiale Afdeling

ONSE LIEWE VROU VAN SMARTE

(15 September)

'n Spesiale Afdeling

ST MATTEUS, APOSTEL & EVANGELIS

(21 September)

'n Spesiale Afdeling

DIE HEILIGE AARTSENGELE
(29 September)

'n Spesiale Afdeling

DIE HELIGE BESKERMENGELE
(2 Oktober)

ONSE LIEWE VROU VAN DIE ROSEKRANS

(7 Oktober)

'n Spesiale Afdeling

ST LUKAS, DIE EVANGELIS
(18 Oktober)

'n Spesiale Afdeling

ST JUDAS TADDEUS EN ST SIMON, APOSTELS

(28 Oktober)


ALLERHEILIGES

(1 November - Verskuifbare Fees, wat plaaslik op die Sondag na 1 November gevier word, indien 1 November nie op 'n Sondag val nie)


'n Spesiale Afdeling

ALLERSIELE

(2 November)

'n Spesiale Afdeling

KERKWYDING VAN DIE LATERAANSE BASILIEK

(9 November)

'N SPESIALE AFDELING

CHRISTUS KONING

(Die laaste Sondag oftewel die 34ste Sondag van die Liturgiese Kerkjaar)

ST ANDREAS, DIE APOSTEL
(30 November)

Kopiereg ©1997 - 2026 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

Powered by

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Kategese
  • Jeug- & Kinderkategese
  • Vanaf die Vatikaan
  • PMS-MISSIO
  • Pous Leo XIV
  • Vanaf ons Biskoppe
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Goddelike Barmhartigheid
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Sangmisse

This website uses cookies.

 Ons gebruik koekies om webwerfverkeer te ontleed en jou webwerf-ervaring te optimaliseer. Deur ons gebruik van koekies te aanvaar, sal jou data saamgevoeg word met alle ander gebruikersdata. 

VerwerpAanvaar