• Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse
  • More
    • Tuisblad
    • Bid saam met die Pous
    • Kerkleraars
    • Bronmateriaalskatkis
    • Christelike Eenheid
    • Devosies & Gebede
    • Pous Leo XIV
    • Die Skeppingseisoen
    • Parogiebediening
    • Seisoene & Feeste
    • Die Liturgiesejaar
    • Beskikbaar
    • Musiek & Gesang
    • Bladmusiek - Liedere I
    • Bladmusiek - Liedere II
    • Bladmusiek - Sangmisse
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out


Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

'DIE BLYE BOODSKAP VAN JESUS CHRISTUS'

Devosies (Dade van Toewyding) is manifestasies (uitdrukkings) van ‘n mens se diepgaande liefde vir God, gewortel in aanbidding en diens aan sy Heilige Naam.  As Katolieke oefen ons ons spiritualiteit (geestelikheid) uit deur ons bereidheid om eer en lof aan God te betoon, hetsy in ons openbare of private gebed, of deur die uitvoering van een of ander daad van God se wil.  Deur gebed herbevestig ons devosies ons totale toewyding aan ons Here, Jesus Christus. En in ruil daarvoor hoop ons om gunste te verkry wat net Hy deur sy oneindige genade en seëninge kan voorsien. Ons omvattende keuse van Katolieke toewydings - Gebede, Kruisweë, Novene, Litanieë en Meditasies - is ontwerp om Katolieke te help groei in hul geloof en liefde vir God. Ons nooi u uit om verskillende devosies te probeer en deel te maak van u daaglikse toewyding op u eie geestelike reis. 

Devosies & Gebede

GEBEDSVORME

DANKSEGGING

Dank God vir alles wat Hy vir jou doen.


LOFPRYSING

'n Uitdrukking van jou liefde vir God.


SEËNBEDE & AANBIDDING

Bely dat jy van God afhanklik is.


SMEEKBEDE

Vra God vir geestelike en liggaamlike seëninge. 


VOORBIDIDNG

Bid vir en namens ander mense.

GEBEDSTIPES

GEBEDSTIPES

MONDELINGE GEBED

Deur woorde, innerlik of mondeling geuiter, uiter ons ons gebede. Mondelinge gebed, is die gebed waardeur ons ons gevoelens hoorbaar uiter, bv. die Onse Vader-gebed wat Jesus ons geleer het.


MEDITASIE

Meditasie is bo alles 'n strewe om te ontdek wat die Here van ons verlang. Dit betrek ons denke, ons verbeelding, ons emosies en ons begeertes.


KONTEMPLASIE

Kontemplatiewe gebed is stilte. Dit is die tipe gebed waarin ons een met Christus is. Dit is 'n gemeenskap van liefde en 'n blik van geloof.

Devosies & Gebede

DAAGLIKSE KATOLIEKE GEBEDE

'n Spesiale Afdeling

GEBEDE BY DIE HEILIGE MIS

'n Spesiale Blad

KRUISWEË

'n Spesiale Afdeling

LITANIEË

NOVENE

'n Spesiale Afdeling

LECTIO DIVINA

'n Spesiale Afdeling

DIE HEILIGE HART VAN JESUS  &
DIE ONBEVLEKTE HART VAN MARIA

GODDELIKE BARMHARTIGHEID

'n Spesiale Afdeling

ROSEKRANS (Die)

'n Spesiale Afdeling

Kopiereg ©1997 - 2026 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

Powered by

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Kategese
  • Jeug- & Kinderkategese
  • Vanaf die Vatikaan
  • PMS-MISSIO
  • Pous Leo XIV
  • Vanaf ons Biskoppe
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Goddelike Barmhartigheid
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Sangmisse

This website uses cookies.

 Ons gebruik koekies om webwerfverkeer te ontleed en jou webwerf-ervaring te optimaliseer. Deur ons gebruik van koekies te aanvaar, sal jou data saamgevoeg word met alle ander gebruikersdata. 

VerwerpAanvaar