As gelowiges bely ons: "Hy het opgevaar na die hemel en sit aan die regterhand van God."
Hiermee bevestig ons die feit dat onse Here opgevaar het na sy Vader en ons menslike natuur met Hom saamgeneem het. Ons vier sy Hemelvaart en ook ons eie toekomstige hemelvaart.
Dié waarheid leef ons nou al uit deur 'n lewe van gehoorsaamheid aan God se gebooie en volharding in die geloof. Die hemel bly die einddoel van ons bestaan en daarom leef ons nou al op 'n hemelse manier.
Meditasie by die Hemelvaar van die Here
'n Aflaaibare pdf-formaat E-boek.