• Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse
  • More
    • Tuisblad
    • Bid saam met die Pous
    • Kerkleraars
    • Bronmateriaalskatkis
    • Christelike Eenheid
    • Devosies & Gebede
    • Pous Leo XIV
    • Die Skeppingseisoen
    • Parogiebediening
    • Seisoene & Feeste
    • Die Liturgiesejaar
    • Beskikbaar
    • Musiek & Gesang
    • Bladmusiek - Liedere I
    • Bladmusiek - Liedere II
    • Bladmusiek - Sangmisse
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out


Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

heiliges wat tot kerkleraar verklaar is

WAT IS 'N KERKLERAAR?

HOEVEEL KERKLERAARS IS DAAR?

HOEVEEL KERKLERAARS IS DAAR?

 ’n Kerkleraar in die Katolieke Kerk is ’n heilige wat deur die pous amptelik erken word vir sy of haar buitengewone bydrae tot die begrip en verkondiging van die geloof. Hierdie titel, Doctor Ecclesiae, word slegs aan ’n klein groepie toegeken wat deur hul geskrifte, leerstellige helderheid en geestelike wysheid die Kerk se leer op ’n un

 ’n Kerkleraar in die Katolieke Kerk is ’n heilige wat deur die pous amptelik erken word vir sy of haar buitengewone bydrae tot die begrip en verkondiging van die geloof. Hierdie titel, Doctor Ecclesiae, word slegs aan ’n klein groepie toegeken wat deur hul geskrifte, leerstellige helderheid en geestelike wysheid die Kerk se leer op ’n unieke manier verdiep en versterk het. ’n Kerkleraar is dus nie net ’n heilige nie, maar ook ’n gesaghebbende leraar wie se werk oor eeue heen gelowiges help om die geloof dieper te verstaan en te beleef.   

HOEVEEL KERKLERAARS IS DAAR?

HOEVEEL KERKLERAARS IS DAAR?

HOEVEEL KERKLERAARS IS DAAR?

Daar is tans 38 heiliges wat as Kerkleraars erken is, vanaf die eerste vier (Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus en Gregorius die Grote in 1298) tot die mees onlangse, St. John Henry Newman in 2025 

DIE TITEL?

HOEVEEL KERKLERAARS IS DAAR?

DIE TITEL?

Die Afrikaanse ekwivalent vir Doctor Ecclesiae of te wel Doctor of the Church in Engels is Kerkleraar en nie 'Dokter van die Kerk' of 'Kerkdokter' nie, maar wel Kerkleraar:  ’n heilig verklaarde man of vrou wat deur die Kerk amptelik erken word vir sy of haar buitengewone bydrae tot die begrip en verkondiging van die geloof en die Blye Boodskap van Jesus Christus. 

VAN DIE EERSTE TOT DIE MEES ONLANGS VERKLAARDE KERKLERAAR

  • Daar is tans 38 heiliges wat as Kerkleraars van die Katolieke Kerk erken word en tussen die jare 1298 tot 2025 as sulks verklaar is. Die vroegste was Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus en Gregorius die Grote, terwyl die mees onlangse St. John Henry Newman (2025) is.


BELANGRIKE HOOGTEPUNTE

1. Eerste Kerkleraars (1298): Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus, Gregorius die Grote

2. Eerste Vroue (1970): Teresa van Ávila en Katherina van Siena

3. Mees onlangse (2025): St. John Henry Newman, bekend vir sy geskrifte oor gewete en geloof

4. Totaal: 38 Kerkleraars oor 2 000 jaar van Kerkgeskiedenis

Kerkleraar - 01 Sint Ambrosius (340–397) (png)

Download

Kerkleraar - 02 Sint Augustinus van Hippo (354–430) (png)

Download

Kerkleraar - 03 Sint Gregorius I die Grote (540–604) (png)

Download

Kerkleraar - 04 Sint Hiëronimus (343–420) (png)

Download

Kerkleraar - 05 Sint Thomas van Aquino (1225–1274) (png)

Download

Kerkleraar - 06 Sint Johannes Chrysostomus (347–407) (png)

Download

Kerkleraar - 07 Sint Basilius die Grote (330–379) (png)

Download

Kerkleraar - 08 Sint Gregorius van Nazianze (329–390) (png)

Download

Kerkleraar - 09 Sint Athanasius (297–373) (png)

Download

Kerkleraar - 10 Sint Bonaventura (1221–1274) (png)

Download

Kerkleraar - 11 Sint Anselm van Kantelberg (1033–1109) (png)

Download

Kerkleraar - 12 Sint Isidorus van Sevilla (560–636) (png)

Download

Kerkleraar - 13 Sint Petrus Chrysologus (380–450) (png)

Download

Kerkleraar - 14 Sint Leo I die Grote (400–461) (png)

Download

Kerkleraar - 15 Sint Petrus Damianus (1007–1072) (png)

Download

VAN DIE EERSTE TOT DIE MEES ONLANGS VERKLAARDE KERKLERAAR

  • Daar is tans 38 heiliges wat as Kerkleraars van die Katolieke Kerk erken word en tussen die jare 1298 tot 2025 as sulks verklaar is. Die vroegste was Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus en Gregorius die Grote, terwyl die mees onlangse St. John Henry Newman (2025) is.


BELANGRIKE HOOGTEPUNTE

1. Eerste Kerkleraars (1298): Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus, Gregorius die Grote

2. Eerste Vroue (1970): Teresa van Ávila en Katherina van Siena

3. Mees onlangse (2025): St. John Henry Newman, bekend vir sy geskrifte oor gewete en geloof

4. Totaal: 38 Kerkleraars oor 2 000 jaar van Kerkgeskiedenis

Kerkleraar - 16 Sint Bernard van Clairvaux (1090–1153) (png)

Download

Kerkleraar - 17 Sint Hilarius van Poitiers (315–367) (png)

Download

Kerkleraar - 18 Sint Alfonsus Liguori (1696–1787) (png)

Download

Kerkleraar - 19 Sint Frans van Sales (1567–1622) (png)

Download

Kerkleraar - 20 Sint Cyril van Alexandrië (376–444) (png)

Download

Kerkleraar - 21 Sint Cyril van Jerusalem (313–386) (png)

Download

Kerkleraar - 22 Sint Johannes van Damaskus (675–749) (png)

Download

Kerkleraar - 23 Eerbiedwaardige Beda (673–735) (png)

Download

Kerkleraar - 24 Sint Efrem die Siriër (306–373) (png)

Download

Kerkleraar - 25 Sint Petrus Canisius (1521–1597) (png)

Download

Kerkleraar - 26 Sint Johannes van die Kruis (1542–1591) (png)

Download

Kerkleraar - 27 Sint Robert Bellarmin (1542–1621) (png)

Download

Kerkleraar - 28 Sint Albert die Grote (1206–1280) (png)

Download

Kerkleraar - 29 Sint Antonius van Padua (1195–1231) (png)

Download

Kerkleraar - 30 Sint Lourens van Brindisi (1559–1619) (png)

Download

VAN DIE EERSTE TOT DIE MEES ONLANGS VERKLAARDE KERKLERAAR

  • Daar is tans 38 heiliges wat as Kerkleraars van die Katolieke Kerk erken word en tussen die jare 1298 tot 2025 as sulks verklaar is. Die vroegste was Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus en Gregorius die Grote, terwyl die mees onlangse St. John Henry Newman (2025) is.


BELANGRIKE HOOGTEPUNTE

1. Eerste Kerkleraars (1298): Ambrosius, Augustinus, Hiëronymus, Gregorius die Grote

2. Eerste Vroue (1970): Teresa van Ávila en Katherina van Siena

3. Mees onlangse (2025): St. John Henry Newman, bekend vir sy geskrifte oor gewete en geloof

4. Totaal: 38 Kerkleraars oor 2 000 jaar van Kerkgeskiedenis

Kerkleraar - 31 St. Teresa of Ávila (1515–1582) (png)

Download

Kerkleraar - 32 Sint Katerina van Siena (1347–1380) (png)

Download

Kerkleraar - 33 St. Thérèse van Lisieux(1873–1897 (png)

Download

Kerkleraar - 34 Sint Johannes van Avila (1499–1569) (png)

Download

Kerkleraar - 35 Sint Hildegard van Bingen (1098–1179) (png)

Download

Kerkleraar - 36 Sint Gregorius van Narek (945–1003) (png)

Download

Kerkleraar - 37 Sint Irenaeus van Lyon (120–202) (png)

Download

Kerkleraar - 38 Sint John Henry Newman (1801–1890) (png)

Download

Kopiereg ©1997 - 2026 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

Powered by

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Kategese
  • Jeug- & Kinderkategese
  • Vanaf die Vatikaan
  • PMS-MISSIO
  • Pous Leo XIV
  • Vanaf ons Biskoppe
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Goddelike Barmhartigheid
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Sangmisse

This website uses cookies.

 Ons gebruik koekies om webwerfverkeer te ontleed en jou webwerf-ervaring te optimaliseer. Deur ons gebruik van koekies te aanvaar, sal jou data saamgevoeg word met alle ander gebruikersdata. 

VerwerpAanvaar