• Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse
  • More
    • Tuisblad
    • Bid saam met die Pous
    • Kerkleraars
    • Bronmateriaalskatkis
    • Christelike Eenheid
    • Devosies & Gebede
    • Pous Leo XIV
    • Die Skeppingseisoen
    • Parogiebediening
    • Seisoene & Feeste
    • Die Liturgiesejaar
    • Beskikbaar
    • Musiek & Gesang
    • Bladmusiek - Liedere I
    • Bladmusiek - Liedere II
    • Bladmusiek - Sangmisse
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out


Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Pous Leo XIV
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Liedere I
  • Bladmusiek - Liedere II
  • Bladmusiek - Sangmisse

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

'DIE BLYE BOODSKAP VAN JESUS CHRISTUS'

SLEGS SKRIFTELIKE BESTELLINGS WORD AANVAAR

  1. Bestellings moet skriftelik geplaas word om te verseker dat bewys daarvan vir rekening doeleindes beskikbaar is.
  2. Stuur gerus u bestelling, met volledige aflewerings besonderhede asook die gegewens van die persoon of instansie verantwoordelik vir die betaling van die rekening per epos na die volgende kontak adres: 

E-pos: stluigis@gmail.com

Tel: +27 71 721 4505    

VAN ONS BESKIKBARE PUBLIKASIES

BOEKE

PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING & SLUIT NIE AFLEWERING IN NIE.

AS STILTE PRAAT

R 200.00

Die gerekende 20ste eeu teoloog en Jesuïet, Karl Rahner, het wyslik opgemerk: Die Christen van die toekoms sal ʼn mistikus wees of glad nie bestaan nie. Daar is tans wêreldwyd ʼn herontdekking van die Christendom se kontemplatiewe en mistieke tradisie. As Stilte Praat, is die outobiografiese vertelling van ʼn gesprek – geestelike begeleiding – met ʼn Katolieke non. Dit dek ʼn belangrike en bepalende tydperk van 11 jaar in die skrywer se lewe, hy kom geestelik letterlik tot verhaal.


BOEKE

PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING & SLUIT NIE AFLEWERING IN NIE.

DIE SAKRAMENT VAN VERSOENING OFTEWEL DIE BIEG

R 15.00

Hoekom moet ek bieg? Hoe moet ek bieg? Wat moet ek bieg? Klink hierdie vrae vir u bekend. Hierdie sakboekie beantwoord al die hoekom, hoe en wat vrae vir u op ‘n eenvoudige en verstaanbare wyse.

Sagteband; sakboek formaat;
100 mm x 145 mm

DIE HEILIGE MISORDE VIR DIE GEMEEENTE

R 2.00

Met Pinkster 2012 is die nuwe hersiene Afrikaanse vertaling van die Heilige Misorde in gebruik geneem. Om die Godsvolk te help om die nuwe responsies onder die knie te kry, is hierdie handige tweë kleur sakboekie spesifiek vir die doel geproduseer. So kan almal heeltyd voluit aan die viering van die Eucharistie deelneem.

Sagteband; tweë kleur; sakboek formaat; 115 bladsye; 105 x 145 mm

DIE HEILIGES & FEESTE TYDENS DIE KERKJAAR

R 280.00

Die boek bevat biografiese beskrywings van ‘n wye verskeidenheid heiliges, hul feesdae en inligting oor die ander feesdae in die liturgiese jaar. Ingedeel in die maande van die jaar is dit ‘n handige bron vir diegene wat meer wil leer oor die heiliges as ons geloofsrolmodelle, beskermheiliges, dié manne en vroue wie se lewe daagliks vir ons Katolieke as toonbeelde behoort te dien.    

Hardeband; volkleur; bladsye; 512 bladsye

GEWETENSONDERSOEK VIR TIENERS

R 10.00

‘n Sakboekie met ‘n baie nuttige gewetensondersoek vir tieners as voorbereiding op die Biegsakrament.

KOMPENDIUM VAN DIE KATEGISMUS VAN DIE KATOLIEKE KERK

R 95.00

Die eenvoudige, keurige en verstaanbare Afrikaanse vertaling van die amptelike Kompendium van die Kategismus van die Katolieke Kerk.    

Hardeband; volkleur; 212 bladsye; 171 mm x 125 mm

KRUIS TOT KROON

R 35.00

Vyf Kruisweg-bepeinsings vir die Vastyd en Vrydag Kruisweg devosies, waaronder die Kruisweg met Maria en ‘n Kruisweg vir Kinders ingesluit is.   

Sagteband; sakboek formaat;
155 mm x 217 mm

LOOP IN DIE LIG

R 79.00

Tekste van die heilige pous Johannes Paulus II vir geestelike oorpeinsing ingedeel oor ‘n tydperk van 30 dae.   

Hardeband; glansdruk, volkleur; 66 bladsye; 115 mm x 165 mm 

MY EERSTE KERKBOEKIE

R 20.00

Bedoel vir jong kinders en met behulp van kleurprente en gepaardgaande tekste, word die verloop, die inhoud en die betekenis van die Heilige Mis baie duidelik vir hulle uitgelê.   

Sagteband; sakboek formaat;
100 mm x 145 mm; Volkleur prente

SONDAGSMISSAAL & GEBEDEBOEK

UITVERKOOP

 Die volledige Sondagsmissaal met die toepaslike gebede en Skriflesings vir die Sondae van die Liturgiesejaar en Hoogfeeste, vir lidmate se gebruik..  

FILIP NERI, PROFEET VAN VREUGDE

R 200.00

 Vr. Paul Turks se bekende boek oor Sint Filip Neri, stigter van die Oratorium en die Heilige=profeet van Vreugde. 

VUURKOLOM

R 15.00

Hierdie sakboekie help Katolieke met die regte antwoorde wanneer hulle met valse aantygings ten opsigte van die geloof te doen het. Onmisbaar vir almal wat meer omtrent die Katolieke geloof wil leer en weet.   

Vuurkolom |  Die Katolieke Kerk en God se plan vir jou.

Sagteband; sakboek formaat;
100 mm x 145 mm 

'N OPE DEUR VIR CHRISTUS

R 59.00

Tekste van die heilige pous Johannes Paulus II vir die Jaar van Geloof. Nuttige oorpeinsinge oor aspekte van die Katolieke geloof.   

Semi-hardeband; glansdruk; volkleur;
102 bladsye; 105 x 145 mm 


LITURGIE & RITES

PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING & SLUIT NIE AFLEWERING IN NIE.

DIE ROMEINSE ALTAARMISSAAL

R 450.00

Die amptelike Afrikaanse Romeinse Altaarmissaal. Dit is NOODSAAKLIK dat u die weergawe saam met Die Heilige Misorde en Eucharistiese Gebede I tot IV gebruik, aangesien die Misorde en die Eucharistiese Gebede hersien is sedert die Romeinse Altaarmissaal gepubliseer is.

2012 HERSIENDE HEILIGE MISORDE; EUCHARISTIESE GEBEDE I TOT IV & MEER

R 125.00

Die hersiene amptelike vertaling van die Heilige Misorde en Eucharistiese Gebede I tot IV, asook Eucharistiese Gebede I & II vir Versoening en Eucharistiese Gebede I tot IV vir Verskeie Behoeftes, vir gebruik deur die selebrant. 

LEKSIONARIUM I SONDAGLESINGS

UITVERKOOP

UITVERKOOP
Die amptelike Leksionarium vir die Sondae van Jaarkringe A, B en C, sowel as die verskillende liturgiese seisoene. 

LEKSIONARIUM II WEEKSDAGLESINGS

R 450.00

Die amptelike Leksionarium met al die voorlesings vir die weeksdae van Jaarkringe 1 en 2, asook die vir die Heiliges en alle Gemeenskaplike Tekste.

LEKSIONARIUM III LESINGS VIR RITUELE VIERINGE, VIR VERSKEIE BEHOEftes

R 450.00

Die amptelike Leksionarium met die voorlesings vir alle Rituele vieringe, Misse vir Verskeie Behoeftes, Votiefmisse en Misse vir die oorledenes. 

DIE UITVAART & BEGRAFNISRITES

R 75.00

 Die amptelike hersiende Uitvaart- en Begrafnisrites van die Kerk in Afrikaans

HEILIGE KOMMUNIE VIR DIE SIEKES

R 30.00

Die rite van Heilige Kommunie vir die siekes vir gebruik deur die Buitengewone Kommuniebedienaars 

PASTORALE SORG VAN DIE SIEKES & STERWENDES

R 375.00

 ‘n Vereenvoudigde Afrikaanse vertaling en verwerking van die Sacram Unctionem Infirmorum.

SONDAGVIERINGE IN DIE AFWESIGHEID VAN 'N PRIESTER [LEIER]

R 185.00

Die amptelike diensorde vir Sondagvieringe in die afwesigheid van ‘n priester, vir gebruik deur die leiers.

SONDAGVIERINGE IN DIE AFWESIGHEID VAN 'N PRIESTER LIDMATE]

R 75.00

Die lidmate se boekie vir gebruik tydens Sondagvieringe in die afwesigheid van ‘n priester, vir gebruik deur die gemeente. 

DIE VORMSELRITE

R 175.00

Die Vormselrite vir gebruik deur die selebrant/bedienaar van die sakrament.. 

MUSIEK & SANG

PRYSE ONDERHEWIG AAN VERANDERING & SLUIT NIE AFLEWERING IN NIE.

SUIDER SANCTUS

R 95.00

Oorspronklike Afrikaanse Katolieke liturgiese musiek soos uitgevoer deur verskillende kore. 

SING VOOR DIE HERE 2020 UITGAWE

R 100.00

 Die derde weergawe van Die Sing Voor Die Here Katolieke Liedboek.

Kontak gerus die Oratorium Uitgewery vir 'n opgedateerde katalogus indien u een sou verlang.

BLY OP HOOGTE

SLEGS SKRIFTELIKE BESTELLINGS WORD AANVAAR

  1. Bestellings moet skriftelik geplaas word om te verseker dat bewys daarvan vir rekening doeleindes beskikbaar is.
  2. Pryse onderhewig aan verandering en sluit nie aflewering in nie.
  3. Stuur gerus u bestelling, met volledige aflewerings besonderhede asook die gegewens van die persoon of instansie verantwoordelik vir die betaling van die rekening per epos na die volgende kontak adres:

E-pos:  dieoratoriumuitgewery@gmail.com

Tel:  +27 71 721 4505 

Kopiereg ©1997 - 2026 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

Powered by

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Kerkleraars
  • Bronmateriaalskatkis
  • Christelike Eenheid
  • Devosies & Gebede
  • Kategese
  • Jeug- & Kinderkategese
  • Vanaf die Vatikaan
  • PMS-MISSIO
  • Pous Leo XIV
  • Vanaf ons Biskoppe
  • Die Skeppingseisoen
  • Parogiebediening
  • Seisoene & Feeste
  • Die Liturgiesejaar
  • Goddelike Barmhartigheid
  • Beskikbaar
  • Musiek & Gesang
  • Bladmusiek - Sangmisse

This website uses cookies.

 Ons gebruik koekies om webwerfverkeer te ontleed en jou webwerf-ervaring te optimaliseer. Deur ons gebruik van koekies te aanvaar, sal jou data saamgevoeg word met alle ander gebruikersdata. 

VerwerpAanvaar