Die Blye Boodskap 
van Jesus Christus
in & deur Afrikaans
  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Pous Leo XIV
  • Bronmateriaalskatkis
  • Devosies & Gebede
  • Sakramente
  • Seisoene & Feeste
  • Beskikbaar
  • More
    • Tuisblad
    • Bid saam met die Pous
    • Pous Leo XIV
    • Bronmateriaalskatkis
    • Devosies & Gebede
    • Sakramente
    • Seisoene & Feeste
    • Beskikbaar
Die Blye Boodskap 
van Jesus Christus
in & deur Afrikaans
  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Pous Leo XIV
  • Bronmateriaalskatkis
  • Devosies & Gebede
  • Sakramente
  • Seisoene & Feeste
  • Beskikbaar

'DIE BLYE BOODSKAP VAN JESUS CHRISTUS'

DIE SEWE SAKRAMENTE VAN DIE KATOLIEKE KERK

HOEKOM HET ONS SAKRAMENTE?

HOE WORD DIE SAKRAMENT VAN DIE KERK INGEDEEL?

HOE WORD DIE SAKRAMENT VAN DIE KERK INGEDEEL?

God het mens geword om die mensdom in 'n hemelse ewigheid met die Heilige Drie-Eenheid te verenig. Ons lewensdoel is om terug te keer na die God van wie ons voortkom en om te deel in daardie volmaakte geluk wat Hy geniet. Tog het dieselfde God ons 'n vrye wil gegee wat ons ooreenkomstig sy wil moet gebruik om die hemelse tuiste te bereik waar Hy op ons wag. 


Die fundamentele voorwaarde wat ons moet vervul, is om in Sy vriendskap te verkeer wanneer Hy ons uit tyd na die ewigheid roep. 'n Verdere naam vir hierdie goddelike vriendskap is die besit van heiligmakende genade. Omrede Hy ons bestem het vir hemelse saligheid, en in geregtigheid, het Hy ons voorsien van die middele om die goddelike  lewe te ontvang.

HOE WORD DIE SAKRAMENT VAN DIE KERK INGEDEEL?

HOE WORD DIE SAKRAMENT VAN DIE KERK INGEDEEL?

HOE WORD DIE SAKRAMENT VAN DIE KERK INGEDEEL?

Die sakramente word as volg ingedeel: die sakramente van Christelike inisiasie, oftewel die Inlywingsakramente (Doop, Vormsel en die Heilige Eucharistie); die sakramente van genesing (Versoening [Boete] en Siekesalwing) en die sakramente van diens aan die gemeenskap en die sending (Wyding en Huwelik). Die sakramente raak die belangrike oomblikke van die Christelike lewe aan. Alle sakramente word op die Eucharistie gerig as 'hul eintlike doel' (St. Thomas van Aquino).

.WAT IS 'N SAKRAMENT

HOE WORD DIE SAKRAMENT VAN DIE KERK INGEDEEL?

Die sakramente is sigbare en effektiewe tekens van genade, ingestel deur Jesus Christus en toevertrou aan die Kerk, waardeur die goddelike lewe aan ons geskenk word. 


Die Sewe Sakramente van die Kerk volg hiernaas:

DIE SAKRAMENT VAN DIE DOOP

DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE EUCHARISTIE

DIE DOOP


"Die doop...red julle ook nou" (1 Petrus 3:21) Ander verse: Matt 28:19; Mark 16:16; Joh 3:5; Hand 16:15

DIE SAKRAMENT VAN DIE VORMSEL

DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE EUCHARISTIE

DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE EUCHARISTIE

DIE VORMSEL


"Hierna het die apostels hulle die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang." (Hand 8:17) Ander verse: Hand 19:6; Ef 1:13

DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE EUCHARISTIE

DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE EUCHARISTIE

DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE EUCHARISTIE

DIE HEILIGE EUCHARISTIE


"Wie my liggaam eet en my bloed drink, het die ewige lewe ..." (Johannes 6:56) Ander verse: Matt 26:26-30; Mark 14:22-26; Luk 22:14-20

DIE HEILIGE EUCHARISTIE BLAD

.

DIE SAKRAMENT VAN DIE SIEKESALWING

DIE SIEKESALWING


"Hulle het ... baie siekes met olyfolie gesalf en gesond gemaak." (Mark 6:13) Ander verse: Jakobus 5:14-15

.

DIE SAKRAMENT VAN VERSOENING | DIE BIEG

DIE SAKRAMENT VAN VERSOENING | DIE BIEG

DIE VERSOENINGSAKRAMENT


"Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. As julle mense se sondes vergewe, is dit hulle vergewe ... " (Johannes 20:21,23) Ander verse: Rom 15:16; 2 Kor 5:11,18; 1 Pet 2:5

'N SPESIALE AFDELING

DIE SAKRAMENT VAN DIE HUWELIK

DIE SAKRAMENT VAN VERSOENING | DIE BIEG

DIE SAKRAMENT VAN DIE HUWELIK

DIE HUWELIK


"Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie." (Matteus 19:6) Ander verse: Mark 10:6-9; Ef 5:22-33; Heb 13:4

DIE SAKRAMENT VAN WYDING

DIE SAKRAMENT VAN VERSOENING | DIE BIEG

DIE SAKRAMENT VAN DIE HUWELIK

DIE WYDINGSAKRAMENT


"Hulle het hierdie manne aan die apostels voorgestel, en die apostels het vir hulle gebid en hulle die hande opgelê." (Handelinge 6:6) Ander verse: 1 Tim 4:14; 2 Tim 1:6


Kopiereg ©1997 - 2025 AfrikaansKatoliek asook Die Oratorium Uitgewery™ - Alle Regte Voorbehou.

Powered by

  • Tuisblad
  • Bid saam met die Pous
  • Pous Leo XIV
  • Bronmateriaalskatkis
  • Kategese
  • Jeug- & Kinderkategese
  • Jubeljaar 2025
  • PMS-MISSIO
  • Vanaf ons Biskoppe
  • Devosies & Gebede
  • Musiek & Gesang
  • Sakramente
  • Seisoene & Feeste
  • Beskikbaar