Die Oratorium Uitgewery (DOU) en Die Afrikaanse Taal Pastorale Streek (ATPS) van die Suider-Afrikaanse Katoslieke Biskoppe Konferensie tesame
as AfrikaansKatoliek, bied u toegang tot die skoonheid en rykdom van die Geloofserfenis van die Katolieke Kerk.
Meld hier aan om ons weeklikse e-nuusbrief te ontvang.
Oor die Heiliges, oor Seisoene en Feeste, oor Kategese, oor Gebed, oor Afrikaanse Katolieke woordeskat, en nog vele meer.