LECTIO DIVINA
Lectio Divina is een van die grootste skatte in die Christelike gebedstradisie. Dit beteken Goddelike Lees, en dit is om die boek te lees wat ons glo goddelik geïnspireerd is. Dié gebedstradisie stam uit ‘n Hebreeuse metode wat gebruik is om die Heilige Skrifte te bestudeer en wat as haggadah bekend gestaan het.